Laaste kans om Chelsea-uitstalling te sien
Indien die beste dinge in die lewe gratis is, onderskryf Suid-Afrika se bekroonde Chelsea-blommeskou-uitstalling, wat tot Sondag by die Sherwood Garden Centre se lentefees te sien is, beslis dié gesegde. Baaienaars ...
Netwerk met Pieter Rademeyer Jr – Wanneer mens nie eers hol sal sê nie
Elke werkomgewing het sy eie taal. Dis nou nie soos Xhosa of Spaans nie, maar wel ’n soort dialek wat net deur diegene wat daar werk, verstaan word. Partykeer het dit ...
Klink ‘n glasie op die nuwe seisoen
Baaienaars kan vanaand (Woensdag 22 Oktober) by Pick n Pay en Die Burger se wynproe, wat deel van Sherwood Garden Centre se jaarlikste lentefees uitmaak, ’n glasie op die nuwe seisoen ...
On the Job with Wikus van Rensburg – Assistant feels final written warning is unfair
I received an e-mail from a reader who was given a final written warning by her employer after a disciplinary hearing. At the hearing, she was found guilty of negligence after ...
Tonne naweekpret by lentefees
Die jaarlikse Sherwood Garden Centre-lentefees het gister in die Baai afgeskop en mense moet hul gereed maak vir ’n tuinskouspel en ander bedrywighede sonder gelyke. Benewens Suid-Afrika se bekroonde Chelsea-blommefees-uitstalling, sal ...
Naweekvermaak blom behoorlik by lentefees
’n Fees van naweekvermaak wag op Baaienaars wanneer Sherwood Garden Centre se jaarlikse lentefees vandag (Vrydag) in volle blom in die Baai afskop. Suid-Afrika se bekroonde Chelsea-blommeskou-uitstalling, geborg deur Eerste Nasionale ...
Netwerk met Pieter Rademeyer Jr – Draai die wang teenoor ander entjie mense
Ek het ’n heilige vrees vir Ander Entjie Mense. Dis nou die tipe wat graag sinne soos: “Jy ken my, ek sê ’n ding nes hy is”, sonder skroom en baie ...
Baaise tuinfees skop môre af
Baaienaars kry van môre af die geleentheid om met van die land se voorste tuinboudeskundiges skouers te skuur, wanneer die Sherwood Garden Centre se jaarlikse lentefees hier afskop. Behalwe vir ’n ...
Selling process takes time and money
Written for YourProperty This week’s Property Poser reader wants to know more or less how long the process of selling a house through an estate agent would take and what fees ...
Award-winning Chelsea exhibition highlight of spring festival
Port Elizabethans will have the rare opportunity to view South Africa’s award-winning Chelsea Flower Show exhibition first-hand at the second annual Sherwood Garden Centre Spring Festival that takes place from October ...
