Netwerk met Pieter Rademeyer Jr – Verleentheid dra n nommer 4-skoen
Dit hét al met jou gebeur en dit gaan wéér – die ervaring om jou naam met die spreekwoordelike plank te slaan. Die verloop van die lewe noop ons om wanneer ...
Net(werk) met Pieter Rademeyer Jr – Trou is nie perde koop nie
Die troumars begin speel en die wasige bruid stap bewend aan haar pa se arm in die paadjie af. Dis haar mooiste dag . . . Maar die vet weet, agter ...
Body corporate could cut into your profits
Written for Property Poser Could he be held liable for paying five percent of the nett profits towards the body corporate when he sells his townhouse?
Net(werk) met Pieter Rademeyer Jr
In die lewe is daar ’n paar dinge waaraan mens nou een maal nie mag vat nie. Wel, eintlik ’n hele paar, maar ek dink nou spesifiek aan die aanloklike versoekings. ...
Estate agents: no certificate, no commission
Written for Property Poser The importance of the choice of an estate agency when buying or selling a property is evident in the experience of our Property Poser reader who recently sold ...
Baaise vroue staan hul man in eiendomsbedryf
In die mededingende eiendomsbedryf, is dit belangrik vir vroue om hul man te kan staan. Só sê Kobie Potgieter, Nelson Mandelabaai se sakevrou van die jaar, wat onlangs ook as die ...
Musiekskouspel ro(c)k in Afrikaans
Die rolverdeling van twintig in die Afrikaanse musiekskouspel Ro(c)k ’n Taal se harte klop vuurwarm in Afrikaans en – soos die spreekwoord lui – waarvan die hart vol is, loop die ...
Viljoen time-trials to first provincial title
Conrad Viljoen (Mecer-NMMU) showed that his fifth-place in the time-trial at the recent South African cycling championships was no fluke when he claimed his first elite Eastern Province time-trial title near ...
Dream month for university’s cycling team
Conrad Viljoen of the Mecer-NMMU cycling club in Port Elizabeth capped a golden period for the university team when he added the Eastern Province individual time-trial title to the team’s scalps ...
Net(werk) met Pieter Rademeyer Jr – Ode aan die verlore promo item
As jy grootgemaak is soos ek, weet jy mens kyk nooit die spreekwoordelike gegewe perd in die bek nie. Selfs nie al is dit ’n (redelike nuttelose) staandertjie vir jou selfoon ...
