Does your business need some digital magic?
Welcome to our virtual book of spells. It’s a page-turner!
As a full-service PR and digital marketing agency, our bag of tricks include PR and social media management, copywriting, website development and video production. However, the real magic happens when we use these ingredients to concoct a signature dish for your company. Below are some of our favourite recipes. Abracadabra!
Words are our wand
Elizabeth Place se vermaak-spyskaart stampvol
Elizabeth Place se spyskaart is vandeesmand volgepak met vermaak-lekkernye met Dowwe Dolla, Lize Beekman en Andriëtte wat ’n Baaise draai kom maak. Dowwe Dolla, Margit Meyer-Rodenbeck se wulpse alter ego, is ...
On the Job with Wikus van Rensburg – Unfairly dismissed or not?
Some time ago, I was approached by a person who used to work for a broadcaster as a programme producer. After having worked for the broadcaster for almost nine years, he ...
Net(werk) met Pieter Rademeyer Jr – Dis ‘n kwessie van balans
Ek het iewers gelees daar is ’n fyn balans tussen alles in hierdie lewe en dat die verskil tussen twee opponerende pole bitter klein kan wees. Hoewel ek nie meer kan ...
Netwerk met Pieter Rademeyer Jr – Verleentheid dra n nommer 4-skoen
Dit hét al met jou gebeur en dit gaan wéér – die ervaring om jou naam met die spreekwoordelike plank te slaan. Die verloop van die lewe noop ons om wanneer ...
Net(werk) met Pieter Rademeyer Jr – Trou is nie perde koop nie
Die troumars begin speel en die wasige bruid stap bewend aan haar pa se arm in die paadjie af. Dis haar mooiste dag . . . Maar die vet weet, agter ...
Body corporate could cut into your profits
Written for Property Poser Could he be held liable for paying five percent of the nett profits towards the body corporate when he sells his townhouse?
Net(werk) met Pieter Rademeyer Jr
In die lewe is daar ’n paar dinge waaraan mens nou een maal nie mag vat nie. Wel, eintlik ’n hele paar, maar ek dink nou spesifiek aan die aanloklike versoekings. ...
Estate agents: no certificate, no commission
Written for Property Poser The importance of the choice of an estate agency when buying or selling a property is evident in the experience of our Property Poser reader who recently sold ...
Baaise vroue staan hul man in eiendomsbedryf
In die mededingende eiendomsbedryf, is dit belangrik vir vroue om hul man te kan staan. Só sê Kobie Potgieter, Nelson Mandelabaai se sakevrou van die jaar, wat onlangs ook as die ...
Musiekskouspel ro(c)k in Afrikaans
Die rolverdeling van twintig in die Afrikaanse musiekskouspel Ro(c)k ’n Taal se harte klop vuurwarm in Afrikaans en – soos die spreekwoord lui – waarvan die hart vol is, loop die ...